Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

O/15 Krieketspelersgaanna Sri-Lanka

Drie van Hoërskool Upington se jong opkomende krieketspelers, Ferdie Richter, Brend Mulder en Geo Engelbrecht het vanaf 1 tot 5 Desember aan die Nasionale O/15 Plattelandfees deelgeneem in Sasolburg. Al drie het met die kolf en bal in die hand baie goed gevaar.

Na die week is ‘n span “Country Districs U/15 Invitational Team” gekies wat volgende jaar 13 tot 22 Junie in Sri-Lanka gaan deelneem. Al drie die spelers is gekies om die span daar te gaan verteenwoordig.

Hoërskool Upington is baie trots op die jongmanne en wens hul sterkte toe vir die uitsonderlike geleentheid.

O/15 Krieketspelersgaanna Sri-Lanka

Foto: Geo Engelbrecht, Ferdie Richter en Brend Mulder

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee