Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Ons eie netbal

Ons eie netbal-Bokkie.

Cleo Minnaar is voorwaar Uppies se netbaltrots.

Sy het van kleins af potensiaal getoon en met harde werk en toewyding, speel sy die afgelope 7 jaar al netbal vir haar provinsie.

Die hoogtepunt van haar netballoopbaan begin beslis in 2017 toe sy die Certificate of Merit van SASN Schoolnetball ontvang en gekies word vir die onder 16 SA Skolespan. Sy word ook op 20/06/2019 weereens gekies vir die onder 18 SA Skolespan.

Sy ontvang ook die Certificate of Participation by die All Ages Netball Championship in 2015, 2017 en 2019.

Hoërskool Upington is baie trots op Cleo en glo dat sy nog groot hoogtes kan bereik in haar sport.

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee