Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS

PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS:

Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe gehou te Upington en Kimberley, is die volgende leerders onderskeidelik opgeneem in hul verskeie ouderdomsgroepe om deel te neem aan die Interprovinsiale toernooie te Pietermaritzburg en Bloemfontein.

Baie geluk aan die dogters en seuns en sterkte met die julle toernooie wat voorlê.

DOGTERS:

0/14 NK: Khanya Tanga

0/14 NK Platteland: Nika Mathys, Zea Botma, Minke vd Heever, Ree Strauss, Rovenique v Kratenburg

0/16 NK: Marize Bruwer, Yulin Steenkamp, Ela Arnon, Gabbi Nell, Inge Smith ( nie-reisende reserwe )

0/16 NK Platteland: Jenna Hendricks, Caitlin Wyngaard, Inge Smith, Narike Hoft, Jana Nel, Erin Selbourne, Karla de Beer ( nie-reisende reserwe )

0/18 NK: Lisa Slabbert

0/18 NK Platteland: Chaneyka Kulsen, Lize v Niekerk, Caitlin Koert

SEUNS:

0/14 NK: Wilhelm van Staden, Johan Maritz, Wian Kriek ( nie-reisende reserwe ) en Jaco Fourie.

0/18 NK: Cobus Fourie en Theuns Theunissen.

Mnr. SD Botes, onderwyser en afrigter van die skool, is ook gekies as afrigter van die 0/18 NK dogterspan. Juf. Christelle Erasmus ook ‘n onderwyser en afrigter van die skool, is gekies as spanbestuurder van die 0/16 NK dogterspan.

Uppies is ongelooflik trots om soveel provinsiale spelers uit alle ouderdomsgroepe op te lewer. Uppies Hokkie is waarlik bevoorreg om ook afrigters te hê wat op provinsiale vlak afrig. Ons weet sommer dat elkeen hulself uitstekend van hul taak sal kwyt.

 

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee