Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS

PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS:
Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe gehou te Kimberley, is die volgende leerders onderskeidelik opgeneem in hul verskeie ouderdomsgroepe:

DOGTERS: SEUNS:
0/14 NK – oefengroep:
Karla de Beer
Merize Bruwer
Narike Hoft
0/16 NK:
Theuns Theunissen
Joshua Coghlan
0/16 NK Platteland:
Chaneyka Kulsen
Caitlin Koert
Caitlin Wyngaardt
0/18 NK:
Hendri de Beer
Cobus Fourie
0/16 NK:
Lize van Niekerk
Yulin Steenkamp
Gabbi Nell
0/18 NK Platteland:
Erna Theunissen
Le-Virne Mouers
0/18 NK:
Almari Bruwer

PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS
Seuns:
Agter vlnr: Joshua Coghlan, Hendri de Beer
Voor vlnr: Theuns Theunissen, Cobus Fourie
PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS
Meisies:
Agter vlnr: Karla de Beer, Almari Bruwer, Gabbi Nell, Yulin Steenkamp
Voor vlnr: Nerike Hoft, Marize Bruwer, Lize van Niekerk

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee