Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Skaak speelster verras

Skaak speelster verras!

Mi-jeanne de Wit, `n leerder van Uppies, het die afgelope naweek deelgeneem aan ‘n geslote Noord-Kaap skaaktoernooi waar sy ‘n silwer medalje verwerf het vir dogters onder 18. Die name van die SAJCC span wat in  Januarie 2020 plaasvind sal later bekend gemaak word.

 

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee