Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Tennis vorder goed

Tennis vorder goed

Op Vrydag, 26 April 2019 het 8 seuns en 8 dogters van Uppies teen Diamantveld tennis gespeel. Die dogters het uitstekend gevaar en 9 van hul 13 wedstryde oortuigend gewen. Diamantveld het op die ou end daarin geslaag om naelskraap te wen 13-11. Dit was vir Uppies goeie kompetisie en mooi tennis het geseevier.

Foto: Stefan Joubert

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee