Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

UPPIE SKUT NA ENGELAND

UPPIE SKUT NA ENGELAND

 

Juan Steenkamp, Graad 12 leerder van Hoerskool Upington het onlangs aan die SANSSU skietproewe in Limpopo deelgeneem waar al 9 provinsies meegeding het in alle ouderdomme. Juan is deel van 15 sporterskuts (luggeweer) wat gekies is as deel van die SA span wat in Engeland gaan meeding. Die span vertrek, 31 Jul -13 Aug, na Engeland waar hulle gaan deelneem aan die “British Junior Internasional Championships”.

Baie geluk Juan. Ons is trots op jou.

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee