Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppies krieketspelers gekies vir provinsiale spanne

Uppies krieketspelers gekies vir provinsiale spanne!

Die volgende spelers het provinsiale spanne behaal vir krieket en gaan in Desember aan verskillende toernooie  deelneem.

Onder 19 dogters: Zea Botma en Danielle Tyers(in haar afwesigheid).

Onder 15 Platteland: PA Karsten.

Onder 17 Platteland: Brend Mulder,Ferdie Richter en Geo Engelbrecht.

Onder 19 Coca Cola span: Daylon Beukes.

Baie geluk en sterkte vir julle onderskeie toernooie.

Foto- Vlnr (agter) Brend Mulder,Ferdie Richter,Daylon Beukes,Geo Engelbrecht.

(voor) PA Karsten en Zea Botma.

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee