Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppies-netbal blink uit op SA’s

Uppies-netbal blink uit op SA’

Verskeie van Uppies-netbal se speelsters is gekies as kaptein en onder kaptein van hul onderskeie spanne.

0/15: Bea Engelbrecht (o/k)

0/16: Abongile Mchlauli (o/k)

0/17: Di-Marie Visser (k)

Janice Avenant (o/k)

0/18: Cleo Minnaar (o/k)

Cleo Minnaar is ook aangewys as een van die Top 35 0/18 speelsters in Suid-Afrika.

Baie geluk. Uppies netbal is baie trots op elkeen van julle.

Foto:

L na R: Janice Avenant, Di-Marie Visser, Bea Engelbrecht, Cleo Minnaar en Abongile Mchlauli

 

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee