Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppies netbal na SA’s!

Die afgelope naweek was die jaarlikse Kay Motsepe uitspele gehou by Hoërskool Upington se bane.

Na afloop van die uitspele eindig Hoërskool Upington se 0/15 span 2de in die Noord-Kaap.

Hulle gaan neem aan die Nasionale toernooi deel vanaf 14-17 Oktober wat plaasvind in Magaliesburg by Hoërskool Bekker.

Baie geluk en baie sterkte aan Mev Esterhuizen en haar span.

Kopiereg © 2021. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee