Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppies se skuts vaar uitstekend in Hotazel

Uppies se Skoleskiet

 

Uppies het met ‘n groot aantal nuwe skuts die jaar begin en het ook hul eerste rolstoel

lugpistoolskut.

 

Hotazel se skietkompetisie van 8 en 9 Februarie het weer baie mooi tellings opgelewer.

Juan Steenkamp kry goud (557) in sy drie-posisie en brons (334) in die staanposisie vir

o/21 Sportergeweer.  Juan kry ook ‘n eerste plek in die Target Sprint vir o/21 skuts.

 

Janko Botma kry goud (541) in die drie-posisie en silwer (331) in die staanposisie vir o/16 Sportergeweer.

  1. l.n.r:  Juan en Janko.

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee