Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppies speel skaak

Uppies speel skaak
Juan Swanepoel, Rian Mostert en Andries Engelbrecht het van 4-5 Mei deelgeneem aan die Interstreek skaakkampioenskaptoernooi in Kimberley. Juan het in die onder 18 A-span gespeel en 3 en ‘n half uit 5 wedstryde gewen.
Andries en Rian het elkeen 3 wedstryde gewen uit 5 vir die onder 18 B-span. Al drie die leerders het deelgeneem as lid van die ZF Mgcawu streekspan.

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee