Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppies tennis by Noord-Kaap proewe

10 van Hoërskool Upington se tennis spelers het afgelope naweek ( 4-5 Feb ) deelgeneem aan die Noord-Kaap tennis proewe in Upington.

Hulle behaal onderskeidelik die volgende posisies op die Noordkaap tennis se ranglys:

0/15 dogters

Amé Kotze 7de.

0/16 dogters

Lenita Coetzee 8ste.

0/17 dogters

Zea Botma 3de.

0/19 dogters

Janneke Engels 5de.

0/14 seuns

De Villiers Fourie 14de.

0/15 seuns

Hendrik Aggenbag 5de

0/16 seuns

Dappie van der Ryst 7de

Nico van der Westhuizen 9de

0/17 seuns

Hercules Hudson 6de

0/19 seuns

Braam van Niekerk 5de.

Lenita Coetzee is in die Interpro span wat later die jaar aan ñ Interprovinsiale toernooi gaan deelneem.

Baie geluk aan al die spelers!

Vlnr (agter ) – Braam van Niekerk, Nico van der Westhuizen, Hendrik Aggenbag, Dappie van der Ryst.

Vlnr ( voor ) – Lenitha Coetzee, Amé Kotze, Zea Botma, Janneke Engels.

Vlnr – De Villiers Fourie en Hercules Hudson.

Kopiereg © 2022. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee