Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

UPPIES VS DIAMANTVELD:

Die jaarlikse sportdag teen Diamantveld het plaasgevind op 19 Mei in Kimberley. Drie van Uppies se hokkiespanne het teen Diamantveld gaan meeding, nl. 1ste Dogters en Seuns, sowel as die 0/16A dogters. Die wedstryd uitslae is as volg:
0/16 A HU vs Diamantveld – verloor 1-0
0/18 A HU dogters vs Diamantveld – gelykop 1-1
0/18 A HU seuns vs Diamantveld – verloor 1-0
Al die wedstryde het in goeie sportmangees plaasgevind en ons vrienskapsbande met Diamantveld is net verder versterk.
Baie dankie aan elkeen van ons borge, ouers en vriende wat bygedra het tot ‘n suksesvolle sportdag. Uppies hokkie waardeer elkeen van u.

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee