Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

ZFM verower goud

ZFM verower goud

Die ZFM-Distrik netbalspan het die afgelope naweek aan die Twinning-Winterball Toernooi deelgeneem te Oranjemund.

Berna Kilian, Janice Avenant en Beryl Ndhlovu het deel uitgemaak van hierdie span waarvan Mev Esterhuizen die afrigter was.

Hierdie span het besonder goed gevaar en goud verwerf op die toernooi.

Baie geluk aan die ZFM Distrik met n baie goeie prestasie.

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee