Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Atletiek nuus vir 2018

  • Atleet presteer

    Tydens die onlangse Twinning Atletiekbyeenkoms (25\02\2018) tussen die ZFM Streek en die Karas-Streek van Namibie, het JJ Snyders weereens briljant presteer. JJ het die trofee gekry vir die Victor Ludorum van die dag. Hy het as volg presteer: S o/17 110mH in 14,83s en in dieselfde ouderdomsgroep die 100m in…
  • Uppies hou naam hoog op SA,s

    Drie van Uppies se atlete het vanjaar aan die SA - Kampioenskappe te Potchefstroom deelgeneem. JJ Snyders, Nicolene Loots en Gerrit Hanekom het Noord-Kaap by die SA's verteenwoordig. Hoewel hul nie onder die medaljewenners was nie, is ons nogsteeds baie trots op hulle. Gerrit Hanekom het in die spesiale afdeling…
  • Uppies Atlete Skitter

    Deur die kwartaal het Uppies se atlete baie hard geoefen en baie goeie uitslae behaal. `n Groot groep Uppie-atlete verteenwoordig Hoërskool Upington by die Sone-byeenkoms. Daarna is 21 atlete na Kakamas vir die streeksbyeenkoms. Hier het ons atlete baie goed gevaar en uiteindelik het 5 atlete die streek gaan verteenwoordig…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee