Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Hokkie nuus vir 2018

  • Noord Kaap Platteland Liga Kampioene 2018

    Uppies Eerste Dogters Hokkiespan - Noord Kaap Platteland Liga Kampioene 2018. Uppies se eerste Dogters Hokkiespan is vir die 3e jaar agtereenvolgens die Noord Kaap Platteland Grasveld Kampioene. 'n Nuwe era breek nou aan vir Uppies wanneer die nuwe Jo Gertenbach Hokkieveld#Uppies Astro op 19 Oktober 2018 ingewy word. Almal…
  • UPPIES VS DIAMANTVELD:

    Die jaarlikse sportdag teen Diamantveld het plaasgevind op 19 Mei in Kimberley. Drie van Uppies se hokkiespanne het teen Diamantveld gaan meeding, nl. 1ste Dogters en Seuns, sowel as die 0/16A dogters. Die wedstryd uitslae is as volg: 0/16 A HU vs Diamantveld – verloor 1-0 0/18 A HU dogters…
  • PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS

    PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS: Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe gehou te Kimberley, is die volgende leerders onderskeidelik opgeneem in hul verskeie ouderdomsgroepe: DOGTERS: SEUNS: 0/14 NK – oefengroep: Karla de Beer Merize Bruwer Narike Hoft 0/16 NK: Theuns Theunissen Joshua Coghlan 0/16 NK Platteland: Chaneyka Kulsen Caitlin Koert Caitlin…
  • ECHS toernooi 5 – 9 April

    Die afgelope April-vakansie het beide Uppies se 1ste hokkiespanne en ons 0/16’s getoer na Bloemfontein om deel te neem aan die ECHS en Travel en Sport Hokkietoernooi. Beide van ons 1ste spanne se vaardighede is waarlik beproef en ten toon gestel. Hierdie spanne het deursettingsvermoë en goeie sportmangees getoon en…
  • UPPIE HET “DROOM” VAKANSIE

    Cobus Fourie het ‘n vakansie gehad waarvan die meeste sportmanne net kan droom. Tydens die o/20 provinsiale rolbaltoernooi haal hy die kwarteindstryd wat beteken dat hy onder die top 8 spanne in die land eindig. Hy haas hom na die wedstryd om by sy hokkie span aan te sluit wat…
  • FICHARDTPARK SPORTDAG: HOKKIE UITSLAE

    Uppies se hokkie het die seisoen baie goed afgeskop tydens die naweek se Fichardtpark Sportdag. Die eerste meisiespan het hulle wedstryd teen Hentie Cilliers 2-0 gewen. Die eerste seunsspan het net so goed gevaar en hulle wedstryde teen Brebner 3-1 en Sannies 5-0 gewen. Welgedaan aan die spelers met uitstekende…
  • McDonalds Fichardtpark Sportdag

    Die uitslae is as volg: 1ste Dogters: Uppies vs JF 1 – gelykop (0-0) Speler van die Wedstryd - Liza Slabbert Uppies vs Eunice Colts - verloor (0-1) Speler van die Wedstryd – Jolene Goussard Uppies vs Oranje 2 - verloor (0-5) Speler van die Wedstryd - Anneri van der…
  • Uppies hokkie bedank Vodacom Shop Kalahari Mall

    Uppies Hokkie wil graag vir Mnr. Yaacov Arnon, eienaar van Vodacom Shop Kalahari Mall, hartlik bedank vir sy volgehoue ondersteuning asook sy enorme bydrae tot ons trotse 1ste spanne. Vodacom Shop Kalahari Mall is alreeds vanaf 2017 deel van Uppies Hokkie en het hierdie jaar weer gesorg dat elkeen van…
  • UPPIES HOKKIE NA KIMBERLEY

    Uppies Hokkie het die afgelope naweek van 23 en 24 Februarie na Kimberley gereis om deel te neem aan die Platteland Astro Toernooi, sowel as om vriendskaplike wedstryde te speel teen St Patricks CBC en Diamantveld. Tydens die naweek is die volgende wedstryde gespeel en die tellings was as volg:…
  • UPPIES SEUNS HOKKIE VERWELKOM NUWE HOOFBORG

    Dinsdag, 21 Februarie 2018, het Uppies se eerste seunshokkiespan, afrigter en ouers bymekaar gekom om aan die seuns hulle klere vir die 2018 seisoen te oorhandig. Die seuns het hierdie jaar ‘n splinternuwe hoofborg wat dan ook aan hulle bekendgestel is, naamlik Kalahari Mall Superspar. Die geleentheid was ‘n hoogtepunt…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee