Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Krieket nuus vir 2018

  • Hoërskool Upington Besigheid Six a side krieketdag

    Uppies het die 25ste Augustus hul eerste Besigheidskrieketdag gehou. Ses spanne het ingeskryf: MTN, Sanlam, Upington Lions, Die Expendables, Toyota en die Onnies. Al die spanne het in ‘n rondomtalie formaat deelgeneem. Elke wedstryd het vir opwinding gesorg; of dit nou boulwerk, kolfwerk of veldwerk was. Die viere en sesse…
  • Uppies O/13 Krieketfees 2018

    Uppies O/13 Krieketfees 2018 8 Spanne oor die hele provinsie het die jaar se Krieketfees bygewoon. Op die Voorpos, Oranje Noord en Vooruitsig was die plaaslike spanne. Seodien, Kathu, wat 2 spanne ingeskryf het, Hopetown en die NCC O/13 ontwikkelingspan was spanne van buite. Vrydag het begin met 25 boulbeurt…
  • Uppies moker hulself tot in die finaal

    Uppies het die afgelope naweek in die semi-finaal van die T20-liga teen Dragons gespeel.Uppies wen die loot en besluit om eerste te kolf. Dian Kapp en AW Duvenhage begin bestendig en trotseer die aanval. Dian se paaltjie val op 37 en Bobby Duvenhage stap na die kolfblad. Sy oë is…
  • UPPIES KRIEKET BOBAAS IN T20 FINAAL!!

    Duineveld het eerste gekolf en ‘n skamele 57/9 in 20 boulbeurte op hulle tuisveld aangeteken met bydraes deur Tjoppie (17 lopies) en Andre Roux met 8 lopies. Vir Uppies het drie boulers skitterend met die bal gevaar wat bygedra het tot die lae telling. Andrè Share met 3/10 in 4…
  • Uppies vs Velties: o/15 Krieket finaal

    Dinsdag, 20 Februarie, het Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld mekaar aangevat in ‘n 25 beurt wedstryd; wat dan ook gedien het as die finaal van die liga. Die spanning was hoog en daar was baie op die spel. Uppies het die loot gewen en kaptein Daylon Beukes het besluit om…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee