Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Netbal nuus vir 2019

  • Ons eie netbal

    Ons eie netbal-Bokkie. Cleo Minnaar is voorwaar Uppies se netbaltrots. Sy het van kleins af potensiaal getoon en met harde werk en toewyding, speel sy die afgelope 7 jaar al netbal vir haar provinsie. Die hoogtepunt van haar netballoopbaan begin beslis in 2017 toe sy die Certificate of Merit van…
  • Uppies se skole Fast 5 dag vol pret en plesier

    Uppies se skole Fast5 dag vol pret en plesier   Uppies het op Vrydag 4 Oktober hul jaarlikse skole Fast5 dag gehou. Die dag was gevul met hope pret, goeie sportmangees, baie lag en prettige uitrustings. Spanne het deelgeneem in twee ouderdomsgroepe naamlik Gr.6 - 9 en Gr.10 - 12.…
  • NK Sportdag 2019

    Uppies teen Noord-Kaap. Die afgelope naweek het Hoërskool Upington op vele sportterreine teen Hoërskool Noord-Kaap deelgeneem. Alhoewel die hokkie-uitslae dalk op papier nie so goed lyk nie, het Uppies die naweek hokkie van uitstaande gehalte gelewer teen ń skool wat bekend is vir baie goeie hokkie. Welgedaan, alle hokkie bokkies!…
  • Uppies speel Springbok warm!

    Uppies speel Springbok warm! Uppies het dié afgelope naweek na Hoërskool Namakwaland getoer en heerlik gespeel in die koue. Vrydag, 18 Julie, het die skaak al vingers losgemaak en begin met informele blitsskaak en 2 formele wedstryde daarna. Dit was `n goeie dag vir die skaak en die spelers het…
  • Uppies-netbal blink uit op SA’s

    Uppies-netbal blink uit op SA' Verskeie van Uppies-netbal se speelsters is gekies as kaptein en onder kaptein van hul onderskeie spanne. 0/15: Bea Engelbrecht (o/k) 0/16: Abongile Mchlauli (o/k) 0/17: Di-Marie Visser (k) Janice Avenant (o/k) 0/18: Cleo Minnaar (o/k) Cleo Minnaar is ook aangewys as een van die Top…
  • ZFM verower goud

    ZFM verower goud Die ZFM-Distrik netbalspan het die afgelope naweek aan die Twinning-Winterball Toernooi deelgeneem te Oranjemund. Berna Kilian, Janice Avenant en Beryl Ndhlovu het deel uitgemaak van hierdie span waarvan Mev Esterhuizen die afrigter was. Hierdie span het besonder goed gevaar en goud verwerf op die toernooi. Baie geluk…
  • Uppies-netbal Noord-Kaap spanne

    Hoërskool Upington netbal ingesluit by Noord-Kaap spanne   Die afgelope naweek was die finale proewe vir die onderskeie Noord-Kaap spanne wat die provinsie sal verteenwoordig by die All Ages Toernooi wat Junie in Boksburg plaasvind.   Die volgende dogters is verkies tot hierdie spanne: 0/15: Bea Engelbrecht, Janneke Engels, Uya…
  • Uppies-netbal toer na Sun City

    Uppies-netbal se 0/14A, 0/16A, 0/17A en 0/19A spanne het in die Maart-vakansie vir n netbalkliniek na Sun City getoer onder leiding van Dorette Badenhorst en haar Egalite-span. Die spanne het elke dag vir ongeveer 4 ure afrigting ontvang wat bestaan het uit aanval- en verdedigingstegnieke, ingooie, afgooie en spesialiseringsessies, om…
  • Harde netbal vir Uppies 1

    Harde netbal vir Uppies   Uppies-netbal het die afgelope naweek aan n nat en winderige Diamantveld sportdag deelgeneem. Daar is baie wedstryde gespeel en alle spanne het tot die einde hulle beste gegee op die baan.   Alle spanne het hul beste gegee teen skole soos Affies, Landboudal, Sentraal en…
  • Uppies Netbal Fichardtpark 2019

    Uppies-netbal begin seisoen goed   Uppies-netbal het op 2 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Ondanks beserings en uiters warm toestande het die dogter pragtige netbal teen goeie skole gespeel. Die uitslae was as volg:   0/14A verloor Potch Volkskool verloor Jim Fouche verloor Fichardtpark   0/16A wen Fichardtpark…
  • Uppies Netbal

    Uppies-afrigters raak slim met keuring   Vyf van Uppies se afrigters het op Vrydag 15 Februarie, `n baie insiggewende keurders kursus bygewoon. Hierdie kursus is aangebied deur Netta van Zyl, wat dien op die Noord-Kaap bestuur asook `n keurder is tydens die SASN toernooi.   Die Uppie-afrigters is dus toegerus…

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee