Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Rugby nuus vir 2019

  • NK Sportdag 2019

    Uppies teen Noord-Kaap. Die afgelope naweek het Hoërskool Upington op vele sportterreine teen Hoërskool Noord-Kaap deelgeneem. Alhoewel die hokkie-uitslae dalk op papier nie so goed lyk nie, het Uppies die naweek hokkie van uitstaande gehalte gelewer teen ń skool wat bekend is vir baie goeie hokkie. Welgedaan, alle hokkie bokkies!…
  • Uppies speel Springbok warm!

    Uppies speel Springbok warm! Uppies het dié afgelope naweek na Hoërskool Namakwaland getoer en heerlik gespeel in die koue. Vrydag, 18 Julie, het die skaak al vingers losgemaak en begin met informele blitsskaak en 2 formele wedstryde daarna. Dit was `n goeie dag vir die skaak en die spelers het…
  • Uppies deel van GWK toernooi

    Uppies deel van GWK toernooi   Die jaarlikse GWK-rugbyweek word die jaar gehou by Barkley Wes vanaf 16 tot 19 Junie 2019. Al ons streke in die Noord-Kaap word verteenwoordig en aan die einde van die toernooi word onderskeidelik `n onder 15 en onder 17 Griekwaland-Wes Rhinospan gekies. Baie geluk…

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee