Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Skaak nuus vir 2019

  • Skaak speelster verras

    Skaak speelster verras! Mi-jeanne de Wit, `n leerder van Uppies, het die afgelope naweek deelgeneem aan 'n geslote Noord-Kaap skaaktoernooi waar sy 'n silwer medalje verwerf het vir dogters onder 18. Die name van die SAJCC span wat in  Januarie 2020 plaasvind sal later bekend gemaak word. [gallery columns="1" size="full"…
  • Uppies speel Springbok warm!

    Uppies speel Springbok warm! Uppies het dié afgelope naweek na Hoërskool Namakwaland getoer en heerlik gespeel in die koue. Vrydag, 18 Julie, het die skaak al vingers losgemaak en begin met informele blitsskaak en 2 formele wedstryde daarna. Dit was `n goeie dag vir die skaak en die spelers het…
  • Uppies skaak vorder goed

    Uppies skaak vorder goed   Drie van ons skaakspelers het deelgeneem aan 'n ZFM toernooi op Saterdag, 27 April 2019. Anel Maasdorp het in die onder 15 afdeling gespeel en Mi-Jeanne de Wit en Letitia Andries in die onder 18 afdeling. Mi-Jeanne en Anel kry goud in hulle afdelings en…
  • Skaak

    Skaak Tydens 'n ZF Mcgawu streekstoernooi gehou vir skaak te Simbruner Primêre Skool, het twee van ons graad 10 dogters deelgeneem. Dit was hulle eerste toernooi en hulle het teen graad 12 leerders deelgeneem. Daar is vyf stelle gespeel en beide die dogters het twee van die vyf stelle gewen.…

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee