Skiet nuus vir 2021
-
Uppies het op die 27 Maart 2021 skietopleiding, aangebied deur Jeremy du Plessis, aan nuwe en ou skuts gebied. Jurie Hendriks het ‘n 1896 Kruger Halfkroon ontvang vir die beste persentasie verbetering vir die dag en Michelle Jama het die prys ontvang vir die tweede beste verbetering. Janko Botma het…