Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Tennis nuus vir 2018

  • Uppies Tennis seëvier

    Hoërskool Upington se eerste tennispan is in die bevoorregte posisie om splinternuwe klere te kon ontvang. Tydens die jaarlikse spanbou is die klere aan elke speler deur Mnr. Kotzé, skoolhoof van Uppies oorhandig. Almal was Woensdag, 8 Augustus uitgevat in hul nuwe drag en kon met selfvertroue hul opponente, die…
  • KLEIN INTERJOL

    Hoërskool Upington se eerste tennisspan het Klein-Interjol afgeskop toe hulle teen Hoërskool Duineveld se eerste tennispan meegeding het. Die wedstryde het in ‘n goeie gees plaasgevind en mooi tennis is gespeel. Die aantal wedstyde eindig gelykop, 9 elk, waarna die aantal potte getel moes word. Uppies slaag daarin om Velties…
  • Tennis: Fichardtpark

    Die afgelope naweek het Uppies se eerste en tweede tennispanne aan Fichardtpark se sportdag deelgeneem. Uppies het baie mooi tennis gespeel en hul goed van hul taak gekwyt. Die eerste seuns, bestaande uit Benré Engelbrecht, Lemley Mulder, Dian Kapp en Geo Engelbrecht, het pragtig gespeel en daarin geslaag om algeheel…
  • Uppies ontmoet Augsburg Tennis

    Uppies se eerste tennispan het op Vrydag, 16 Maart 2018, teen Augsburg Landbougimnasium gespeel. Die seuns het daarin geslaag om al hul wedstryde (enkels en dubbels) baie oortuigend te wen. Die dogters het ietwat meer kompetisie gehad en het twee wedstryde aan Augsburg afgestaan, maar steeds gewen met 4 teenoor…
  • Tennis Nuus

    Janice Avenant het die afgelope naweek aan die Interprovinsiale tennistoernooi in Klerksdorp deelgeneem waar sy die Noordkaap span verteenwoordig het. Hulle het enkels, dubbels en gemengde dubbelwedstryde teen Noordwes en Gauteng-Noord gespeel. Janice het daarin geslaag om al haar wedstryde oortuigend te wen. Die Noordkaap span slaag ook daarin om…
  • Noordkaap tennis

    Die volgende leerders van Hoërskool Upington het vanaf 24 – 27 Janurie 2018 deelgeneemaan die Noordkaap tennisproewe in Kimberley. Die leerders het as volg ge-eindig op die ranglys in hul onderskeie ouderdomsgroepe: Dogters 0/14: Janneke Engels (8) Dogters 0/15: Jana Nel (7) en Liané Kapp (9) Seuns 0/15: Geo Engelbrecht…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee