Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Terrein Personeel

  • Terrein Personeel

    Die Terrein Personeel

    Onder leiding van Mnr. Jackie Brynard word elke projek met geesdrif aangepak en uitgevoer. Die terreinspan is deel van die Uppie-familie en deel opreg in die vreugde van elke prestasie en oorwinning van die skool.

    Vlnr:
    Pina Mucwawe, Gert Springbok, Elmarie Julius, Frikkie Padmaker, Tshello Akwilinus

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee