Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Toerisme en Konferensie

Onthaal

Hoërskool Upington beskik oor fantastiese fasiliteite om enige funksie te kan aanbied.

Kontak vir Fransolien du Plessis by 082 472 2377 of e-pos haar by francoliendup@gmail.com

Toerisme- en Konferensiesentrum

‘n Volledig toegeruste Toerisme- en Konferensiesentrum is gedurende Augustus 2009 geopen.

Dit is geleë teenaan Uppies Klubhuis en beskik oor die volgende fasiliteite:

  • Internet-aansluiting
  • Data-aansluiting
  • Kombuis geriewe
  • Lugverkoeling
  • Veilige parkering
  • Kan 55 persone akkommodeer

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee