Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Wiskunde Sentrum

Uppies kan nou ekstra Wiskunde klasse neem in die middae.

Die sentrum is in die Biblioteek geleë en die klasse word aangebied deur Mev Jo Gertenbach.

Kontak haar by 083 554 5757.

Jo Gertenbach - Wiskunde Sentrum | Hoërskool Upington High School

Mev. Jo Gertenbach

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee