
Die volgende akademie word by HU aangebied:
Gr 8 & 9
Die volgende nege vakke is verpligtend vir Graad 8 en 9 leerlinge.
Verpligte vakke
- Afrikaans Huistaal
- Engels Huistaal of Eerste Addisionele Taal
- Kreatiewe Kunste
- Sosiale Wetenskappe
- Natuurwetenskappe
- Ekonomiese & Bestuurswetenskappe
- Wiskunde
- Lewensoriëntering
- Tegnologie
Gr 10-12
Graad 10-12 leerlinge het 4 verpligte vakke, en 3 kombinasies van keuse vakke wat hul van kan kies
Verpligte vakke
- Afrikaans Huistaal
- Engels Huistaal of Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid
- Lewensoriëntering
Keusevakke Groep 1
- Besigheidstudies
- Fisiese Wetenskap
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Landboubestuurspraktyke
Keusevakke Groep 2
- Lewenswetenskap
- Verbruikerstudie
- Geografie
- Rekeningkunde
Keusevakke Groep 3
- Lewenswetenskap
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Ingenieursgrafika & Ontwerp
- Toerisme


