Uppies het gevestigde sosiale tradisies wat jaarliks per graad sorg vir groot opwinding en sluit in:

Speletjiesaand, “Amazing race”, Senior jol, Baadjieprojek, Potjiekoskompetisie, Plant-‘n-boom, Ma en Dogter tee (Gr. 12’s) en nog vele meer!