
HU bied die volgende kultuur aktiwiteite aan:
Koor, Redenaars, Drama, Vasvra, ATKV, Fotografieklub
Hoërskool Upington se koor staan bekand as die Uppies Camerata. Musiek is nie net iets waarna jy luister nie, dit is iets wat jy voel
Uppies Camerata praat met jou siel. Die meisies leef hul passie vir sang en musiek op vele gebiede uit.
Die lewe is ‘n toneelspel, hetsy ‘n komedie of satire.
Uppies se Dramaklub gee aan leerders dié platform om hul kreatiewe kant uit te leef.
















